April 19, 2021

Hartaanvalle en water – het jy geweet?

Die minimum hoeveelheid water is nodig om gifstowwe uit die liggaam te dryf.

Hartaanvalle en water – het jy geweet?

Hartaanvalle en water – het jy geweet?

Het jy geweet hartaanvalle en water gaan hand aan hand? Hoeveel mense ken jy wat nie in die aand water wil drink nie omdat hulle nie deur die nag wil opstaan nie?

Die minimum hoeveelheid water is nodig om gifstowwe uit die liggaam te dryf. Wat mense egter nie weet nie, is dat om water in ’n sekere stadium te drink, die doeltreffendheid daarvan vermeerder.

LEES OOK: Ma brand glo pasgebore baba met kookwater, begrawe liggaam

Wanneer om water te drink:

  • 2 glase water nadat jy wakker geword het, help om interne organe te aktiveer.
  • 1 glas water 30 minute voor ’n maaltyd help met die spysvertering.
  • 1 glas water voordat jy bad, help om bloeddruk te verlaag.
  • 1 glas water voordat jy gaan slaap, kan ’n beroerte of hartaanval voorkom.
  • ’n glas water voor bedtyd kan ook beenkrampe voorkom.

LEES OOK: Troubeplanner glo weg met bruide se geld

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: