April 18, 2021

Aand-roetine vir jou gesig

Moet dit nie afjaag nie. Doen dit behoorlik.

Aand-roetine vir jou gesig

Aand-roetine vir jou gesig

Ons gesig is die sensitiefste deel van ons vel en is geneig tot aknee-uitbrake en plooie. Dit is belangrik om n goeie aand-roetine te hê vir wanneer jy jou gesig skoonmaak.

LEES OOK: ’n Moderne, suksesvolle en groeiende provinsie

Hier is ’n paar wenke om jou aand-roetine te verbeter:

  • Moet dit nie afjaag nie. Doen dit behoorlik;
  • Gebruik warm water;
  • Gebruik ’n gesigborsel;
  • Was jou gesig twee keer;
  • Spoel jou gesig goed af;
  • Droog jou gesig droog af;
  • Gebruik ’n goeie saamtrekmiddel;
  • Gebruik ’n goeie bevogtiger
  • Drink ’n glas water voor jy bed toe gaan.

LEES OOK: Baba in kop geskiet tydens jaagtog na verdagte

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: