Krul jou hare met jou haartang
Dit is maklik en vinnig en verg net ’n bietjie oefening.

Krul jou hare met jou haartang
Almal hou van mooi, sagte krulle, maar soms is dit moeilik en baie moeite om jou hare so te kry. As jy graag wil leer hoe om jou hare sommer self met jou haartang te krul, kyk hierdie video hier onder.
LEES OOK: Petrolbom ontplof in Spar
Dit is maklik en vinnig en verg net ’n bietjie oefening.