NAMIBIË. – Vier TransNamib-lokomotiewe het op 16 Maart 2021 op Swakopmund, Namibië, ontspoor. Een persoon is dood en twee is tydens die voorval beseer.
LEES OOK: ‘Dit was wonderlik toe my broekgrootte al hoe kleiner raak’
Die oorsaak van die ontsporing is onduidelik. Die trein was op pad na Walvisbaai om steenkool af te laai.
LEES OOK: Britney Spears – Wat gaan aan?
Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie.
Kyk die video hier:



