April 18, 2021

Kleuter se liggaam gevind, beide oë uitgesteek

KWAZULU-NATAL.- Die liggaam van ’n eenjarige kind is Maandagoggend in ’n bos gevind.

KWAZULU-NATAL.- Die liggaam van ’n eenjarige kind is Maandagoggend in ’n bos gevind.

KWAZULU-NATAL.- Die liggaam van ’n eenjarige kind is Maandagoggend in ’n bos gevind.

Volgens All4women het kol. Thembeka Mbele, polisiewoordvoerder, gesê die kleuter se liggaam is op 14 Maart om 18:45 in die Magagadolo-area gevind.

Daar word beweer beide die kleuter se oë is uitgesteek.

Vermis

Die kind is as vermis aangemeld sedert verlede Vrydag.

Nonhlanhla Khoza, LUR vir sosiale ontwikkeling, sê die kind is laas gesien met ander kinders speel. “Die ma het eers besef die kind is weg toe sy later in die huis geroep het.”

Lees ook: Sol Plaatje-universiteit sê geen student is finansieel uitgesluit nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: