Maak ekstra geld na-ure
Hier is hoe jy ekstra geld na-ure kan maak sonder om jou baas kwaad te maak.

Maak ekstra geld na-ure
Almal het altyd ekstra geld nodig. Of dit nou is omdat jy nie n werk het nie en of jy net jou huidige inkomste wil aanvul.
LEES OOK: Vrou en kêrel versin glo ontvoering
Hier is hoe jy ekstra geld na-ure kan maak sonder om jou baas kwaad te maak.
- Bak en verkoop koekies, kolwyntjies ensovoorts;
- Verkoop produkte soos Avon of Nuskin;
- Stel mense se CV’s op;
- Vertaal skryfstukke aanlyn;
- Leer mense om jou huistaal te praat;
- Lewer pakkies na-ure af;
- Bestuur ’n klein besigheid se sosiale media;
- Skryf stories vir plekke soos Dreame en Radit;
- Gaan stap met ander mense se honde;
- Pas kinders op;
- Gaan doen vir mense inkopies;
- Pas mense se huise op terwyl hulle met vakansie is;
- Verkoop tweedehandse klere.
LEES OOK: Hond met panga aangeval