Só kry jy jou glas- stortdeur mooi skoon

Deel hierdie storie / Share this story

Sukkel jy al vir ’n geruime tyd om daardie hardkoppige wit merke van jou stort se glasdeur af te kry? Hier is ’n maklike manier om daarvan ontslae te raak!

Lees ook: Ma en seun saam eerstejaars op universiteit