SUID-AFRIKA. – Jan Oberholzer, Eskom se bedryfshoof (COO), het ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om hulself gereed te maak vir nog beurtkrag vir die volgende vyf jaar.
Beurtkrag vir nog vyf jaar
“Dit is egter belangrik om te verstaan dat as jy ekstra kapasiteit uithaal, beteken dit dat jy minder beskikbaar gaan hê. En met die onvoorspelbaarheid van ons stelsel, maak dit die situasie meer uitdagend,” sê Oberholzer aan SABC-nuus.
LEES OOK: Man se arm geamputeer na fratsongeluk met drukmasjien
Verder sê Oberholzer sukkel Eskom om voldoende elektrisiteit op te wek in vergelyking met die groot aanvraag daarvoor. Kragopwekkers wat breek en instandhouding is die oorsaak van onvoldoende kragopwekking.
LEES OOK: ‘Paramedici moet onder polisiebewaking wees’ sê DA
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



