Watter vrae sal jy graag vir dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, wil vra?

Deel hierdie storie / Share this story

Jy het nou die ongelooflike geleentheid om self met dr. Zamani Saul in gesprek te tree tydens ‘n ontbytfunksie Donderdagoggend. 


Koste per persoon is R550 en die oggend word deur Evelyn Maruping, van die aanlyn televisieprogram, Talking to Eve, aangebied. 


Moenie die geleentheid misloop nie! 


Kontak Evelyn by 0782216502 om jou plek te bespreek.

Lees ook Mozambique insurgency: Militants are beheading children