SUID-AFRIKA. – Eskom het sopas in ‘n verklaring bekendgemaak dat hulle die beurtkrag tot Woensdag om 05:00 verleng.
Fase twee beurtkrag sal nie vanaand eindig soos voorheen gesê nie, maar eers Woensdag. Eskom sê hulle het besluit om die beurtkrag te verleng aangesien die opwekkingsvermoë erg beperk is.

LEES OOK: ‘Popeye’ ondergaan operasies om arms weer normaal te laat lyk
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



