MOSSELBAAI. – ‘n Kunstenaar se sandkuns, wat vir seker baie persone se dae ophelder, het gister baie positiewe reaksie op Facebook uitgelok.
Lees ook: Gedenkdiens vir onnies wat doodgery is
Morne Swart, inwoner van Mosselbaai, het dié sandkunsfoto’s van ‘n kunstenaar wat elke dag iets anders in die sand maak, op Facebook gedeel.
Die foto’s is voor Delfinos, ‘n restaurant op Mosselbaai, geneem.
Lees ook: My hel as heroïenverslaafde prostituut







