KIMBERLEY. – Daar is ‘n verkeersophoping op die hoek van Bultfontein en Bishopslaan as gevolg van ‘n vragmotor wat die pad versper.
Nooddienste en die brandweer is op die toneel. Vermy die area of wees versigtig indien jy daar moet ry.
LEES OOK: Meteorietstukke word vir eerste keer in 30 jaar deur inwoners opgetel
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus



