PAS BEKEND: Fase 2-beurtkrag vanaf 17:00 ingestel

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het pas in ’n verklaring aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf vandag om 17:00 tot Vrydag 23:00 ingestel word.

Lees ook: Twee vriendinne besef na sewe jaar hulle is susters

Die kragreus het ook gesê daar is ’n moontlikheid is dat beurtkrag voor die vasgestelde tyd geïmplementeer kan word.

Eskom vra dat die publiek krag spaarsaam sal gebruik.

Lees ook: Vrou skud 100 kg af en is “nog nie klaar nie”