SUID-AFRIKA. – Statistieke wys Suid-Afrikaners koop nie meer so gereeld ’n Spur-burger nie. Alhoewel meer wegneemetes tydens die pandemie bestel is, het die koperspubliek se aptyt vir Spur-burgers steeds gedaal.
Volgens Finance Yahoo het Spur se inkomste die laaste ses maande van 2020 met ’n totaal van 40% gedaal. Dit is ’n totale daling van R314 miljoen.
Die Suid-Afrika-groep het ’n daling van 31% gehad, terwyl internasionale Spurs se inkomste met 17,3% gedaal het.
LEES OOK: Verdagte ontsnap deur badkamervenster van hospitaal
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



