SUID-AFRIKA. – Die video waarin ’n klant in ‘n winkel na ’n papier wys en skree dat sy haar menseregte ken, toe personeel van die winkel haar vra om ’n masker te dra, is die week oral rondgestuur.
In die video sê die vrou dit is ’n misdaad om mense heeldag met ’n masker te laat rondloop. Daar word verneem die video is in ’n Pick ’n Pay geneem, maar daar is nog nie bevestig in watter area hierdie voorval gebeur het nie.
LEES OOK: Longoorplanting: Vrou sterf na longe met Covid-19 besmet is
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



