Lay’s sout & asyn-chips – het jy dit gemis? Dalk weer terug op die rak

Ander Suid-Afrikaners het klaar foto’s van hulle en die sout & asyn-chips op sosile media gesit.

SUID-AFRIKA. – Dit is nou ’n jaar nadat Lay’s aangekondig het hulle verwyder hulle sout & asyn-chips van die rakke. Nou het hulle op Twitter leidrade gelos dat dié geur dalk weer gaan terugkom.

“Ek weet dat ek dinge op ’n souterige noot gelos het, maar ek wil jou daaraan herinner dat ek nie ‘n gemiddelde snack is nie. Soveel liefde. Dit is duidelik dat ek baie gemis is. Kom ons leef in die oomblik en geniet dit, sal ons? ” lui die twiet op Lay’s se amptelike profiel.

Ander Suid-Afrikaners het klaar foto’s van hulle en die sout & asyn-chips op sosile media gesit. Ander sosialemediagebruikers vra weer aanhoudend op Lay’s se Twitter-rekening wanneer die geur weer in hulle omgewing sal beskikbaar wees.

LEES OOK: Kiki.la.coco laat TikTokkers woedend oor ‘GBV’

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: