Boer soek ’n Vrou: Wie is jou gunstelingboer dié seisoen?

Die reeks is al by die sesde episode en die boere se drie gekiesde meisies het nou by hulle op die plaas kom kuier.

Boer soek ’n Vrou: Wie is jou gunstelingboer dié seisoen?

Foto: Huisgenoot (Donna Lewis)

Boer soek ’n Vrou is ’n program wat baie Suid-Afrikaners vasgenael voor die televisie laat sit. Kyk jy hierdie jaar se seisoen? Wie is jou gunstelingboer?

Die werklikheidsreeks wat die jaar bietjie anders geskiet is met maskers en ’n elmboog-groet, het gemengde gevoelens by aanhangers gewek.

Alhoewel party aanhangers voel dié seisoen van Boer soek ’n Vrou moes liewer gelaat gewees het, sê ander weer hulle is bly hulle gunstelingreeks is terug.

Die reeks is al by die sesde episode en die boere se drie verkose meisies het nou by hulle op die plaas kom kuier.

LEES OOK: Kim Kardashian & Kanye West skei na sewe jaar

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: