Vandag se vreemde tegnologiefeit: Die eerste foto op die wêreldwye web
Hierdie beeld is aanlyn geplaas as ‘n promosiestuk en bevat redelik skokkende redigering, maar is ‘n fantastiese stukkie geskiedenis.

Vandag se vreemde tegnologiefeit: Die eerste foto op die wêreldwye web. Foto: Pocket-Lint
Hierdie is die eerste foto wat meer as 20 jaar gelede op die wêreldwye web geplaas is.
Die beeld kom van CERN, die Europese Organisasie vir Kernnavorsing, dieselfde organisasie wat die Higgs Boson-particle ontdek het.
Dit toon ‘n vrouekomediegroep wat saamgestel is uit sekretaresses en vennote van die CERN-wetenskaplikes.
Hierdie beeld is aanlyn geplaas as ‘n promosiestuk en bevat redelik skokkende redigering, maar is ‘n fantastiese stukkie geskiedenis.
Bron: www.pocket-lint.com