BLOEMFONTEIN. – Kyk hier regstreeks waar Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, vandag saam met sy medebeskuldigdes in verband met die asbes-ouditskandaal van R225 miljoen in die Bloemfonteinse hooggeregshof verskyn.
Die amptelike hofverrigtinge het vanoggend om 09:00 begin. MK-veterane is al vanaf vroeg vanoggend voor die hof. Die straat word deur die polisie afgesper en njalas word ook gebruik om mense agter die afsperring te hou.
LEES OOK: Sanitêre produkte gratis vir leerlinge in Nieu-Seeland se skole
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



