February 25, 2021

Video: Petrus het onderhoud met Horner se ma

Brendin (21) se lyk is op 2 Oktober om 06:30 op ’n plaas hier gevind.

VRYSTAAT. – Hier is ’n video waar Petrus Sitho, aktivis teen plaasmoorde, met die vermoorde Brendin Horner se ma gesels.

Brendin (21) se lyk is op 2 Oktober om 06:30 op ’n plaas hier gevind. Sy liggaam was aan ’n paal vasgemaak. ’n Mes is op die toneel gekry en Horner se Toyota Hilux-bakkie is later, met bloedvlekke op, naby Duikfontein-plaas op Paul Roux opgespoor.

Sekwetje Mahlamba (32) en Sekola Matlaletsa (43) is die twee verdagtes wat vir die moord op Horner in hegtenis geneem was en steeds in aanhouding is.

Kyk die video hier van Petrus:

LEES OOK: V&A Waterfront-geveg: Video wys hoe tiener in rug gesteek word

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: