KIMBERLEY. – ’n Mediabemarker (27) van ’n plaaslike hoërskool wat in die hof op aanklagte van kinderpornografie verskyn het, se saak is van die rol geskrap.
Die saak is al vanaf verlede jaar September aan die gang.
Die saak is verlede maand uitgestel vir ‘n voorverhoor, maar is volgens inligting ontvang, deur die direkteur van openbare vervolging weens ’n tekort aan inligting vandag amptelik van die rol geskrap.
Lees die vorige berig hier.



