Kinderpornografiesaak vir voorverhoor uitgestelTania SmithJanuary 29, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ’n Mediabemarker (27) van ’n plaaslike hoërskool het vandag weer in die Kimberley-landdroshof op drie aanklagte van kinderpornografie verskyn. Die saak tot tot 16 Februarie 2021 vir ’n voorverhoor uitgestel. Previous Post Gestremde seuntjie en sy familie benodig hulp Next Post Man kry opgeskorte vonnis vir R19 miljoen huisleningbedrog