18 sakke vol opgekapte liggaamsdele in Mexiko gevind

Slegs in Novemeber alleen is het owerhede 113 opgekapte liggaamsdele en bykomende menslike oorskot in ’n geheime graf gevind.

MEXIKO. – Die polisie in Mexiko het 18 plastieksakke vol opgekapte liggaamsdele gevind.

Die polisie het ’n menslike ledemaat naby ’n snelweg in Guadalajara gevind, wat hulle gelei het na ’n hoop sakke. Die afgesnyde ledemate word tans ondersoek om vas te stel hoeveel lyke betrokke is.

’n Totaal van 189 liggame is verlede jaar in El Salto gevind. Slegs in November alleen het owerhede 113 opgekapte liggaamsdele en bykomende menslike oorskot in ’n geheime graf gevind. Volgens SkyNews is meer as 80 000 mense sedert die dwelmoorlog in 2006 begin het as vermis aangegee.

LEES OOK: Ebola-epidemie: Drie mense sterf sedert 2016

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: