Ebola-epidemie: Drie mense sterf sedert 2016

Tussen 2013 en 2016 het meer as 11 000 mense in Wes-Afrika gestref.

GUINEE. – Guinee het amptelik verklaar dat ‘n ebola-epidemie weer uitgebreek het ná die dood van minstens drie mense.

Ebola-epidemie in Guinee

Daar word beweer die virus het uitgebreek na ’n verpleegster wat in ’n gesondheidsentrum in Goueké gewerk het op 28 Januarie dood is. Haar begrafnis is vier dae later gehou. Begrafnisse, waar mense help om die liggaam van die persoon wat gesterf het, te was, kan ’n groot rol speel in die verspreiding van dié virus.

11 000 mense sterf

Ebola word eers van ’n dier na ’n mens oorgedra, waarna dit dan tussen mense kan versprei. Tussen 2013 en 2016 het meer as 11 000 mense in Wes-Afrika hieraan gestref.

LEES OOK: Meer as 100 motors betrokke in ongeluk op hoofweg

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: