Jaarliks, dis hoe dikwels die Johnsons & Johnsons-inenting moontlik toegedien gaan word

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Alex Gorsky, die uitvoerende hoof van Johnson & Johnson, verduidelik mense sal gedurende die volgende paar jaar jaarliks teen Covid-19 ingeënt moet word, soos enige ander seisoenale griepinspuitings.

Gorsky sê die rede hiervoor is omdat die virus elke keer mutasies ondergaan wanneer dit versprei.

Elke keer wanneer die virus muteer, kan ’n nuwe variant van die koronavirus gesien word. Gorsky sê ’n ander mutasie kan ook ’n invloed hê op die vermoë om teenliggaampies af te weer.

LEES OOK: Werknemer gooi glo Covid-19- besmette speeksel in baas se drankie

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.