SUID-AFRIKA. – Eskom het sopas aangekondig fase drie beurtkrag sal vanaf vanmiddag 13:00 tot Donderdagoggend om 06:00 geïmplementeer word.
“Hierdie beurtkrag is nodig, aangesien die kragopwekkingstelsel steeds erg beperk is as gevolg van die onklaarraking van die eenhede gedurende die afgelope drie dae, sowel as die noodsaaklikheid om dalende noodopwekkingsreserwes aan te vul,” het Eskom in sy verklaring gesê.

LEES OOK: Werknemer gooi glo Covid-19- besmette speeksel in baas se drankie
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



