As jy wil vlieg tydens vlak drie …

As jy wil vlieg tydens vlak drie. Foto: Ross Parmly

As jy wil vlieg tydens vlak drie. Foto: Ross Parmly

Die vlak drie-inperkings in die middel van die Desember-vakansietydperk was onwelkom, maar nie heeltemal onverwags nie. Wat gebeur dan met jou bestaande reisplanne onder vlak drie?

Op Desember 29 het die ministerie van vervoer die nuutste reeks regulasies aangekondig wat voldoen aan vlak drie-beperkings.

Hierdie is:

  • Vlugte mag slegs opstyg en land tussen 8 vm. en 8 nm.
  • Lughawens kan vroeër oopmaak en later toemaak om passasiers te proseseer
  • Reis na gebiede wat as brandpuntegeïdentifiseer word, word ontmoedig, maar nie verbied nie
  • Suid-Afrika se internasionale grense bly oop
  • Gesigsmaskers moet ten alle tye en orals gedra word
  • Jy benodig geen permit vir interprovinsiale reise nie
  • Passasiers met wettige en toepaslike vliegkaartjies of paspoortstempels word nie gestraf vir noodsaaklike aktiwiteite buite die aandkloktyd nie
  • Geen vervoer van alkohol word toegelaat nie

As gevolg van hierdie regulasies moes plaaslike lugrederye hulle vlugskedules, spyseniering en binnevlugdienste aanpas.

Bron: www.bizcommunity.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: