February 26, 2021

Johnson & Johnson Covid-19-entstof volgende week in Suid-Afrika

“Ons wil die publiek verseker dat die inentingsprogram steeds voortgaan…”

SUID-AFRIKA. – Zweli Mkhize, minister van gesondheid, sê die Johnson & Johnson Covid-19-entstof sal na verwagting volgende week in Suid-Afrika aankom.

“Ons wil die publiek verseker dat die inentingsprogram steeds voortgaan en dat ons nou na ander maatskappye uitreik sodat ons die beskikbaarheid van die Johnson & Johnson- en Pfizer-inentings, wat ons bestel het, kan verseker,” het Mkhize Sondagaand gesê.

LEES OOK: Covid-19-entstof in Suid-Afrika verval binnekort

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: