SUID-AFRIKA. – Julius Malema, die EFF-leier, het die naweek verskeie foto’s van hom en Jacob Zuma, die voormalige president, op Twitter gesit waar hulle twee sit en tee drink.
Malema het die afspraak op Twitter voorgestel waarna Zuma ingestem het en Malema na sy woning genooi het.
LEES OOK: Liggaam gevind, dalk meisie van Voëlklip-ongeluk
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



