Kyk – waterval by Augrabies

Foto: Skermgreep
Kyk, hierdie video is gisteroggend om 09:30 deur ’n leser by die Augrabiese waterval geneem.
Het jy video’s of foto’s van mooi plekke of iets wat gebeur het. Stuur dit aan [email protected] of WhatsApp aan 0768115766.
LEES OOK: GEVIND – Michelle Kotze
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.