Beurtkrag is opgeskort

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Eskom het vanoggend aangekondig beurtkrag vir die land het 08:00 Sondagoggend gestop.

Eskom sê hulle het daarin geslaag om die afgelope tyd genoeg kragopwekkingskapasiteit op te bou. Hulle vermaan steeds mense om krag spaarsamig te gebruik.

LEES OOK: GEVIND – Michelle Kotze

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.