GEVIND – Michelle Kotze

Deel hierdie storie / Share this story

BLOEMFONTEIN. – “Sy is veilig, sy is veilig. My dogter is gevind,” sê Anton Kotze, pa van Michelle Kotze wat gisteroggend om 07:00 vir die laaste keer by haar ouerhuis gesien is.

Anton sê Michelle is vroeg vanoggend omstreeks 00:30 in Pretoria gevind. Sosiale media was gister binne minute vol van inskrywings wat op soek is na Michelle. Die inskrywings met foto’s en beskrywings van haar is wyd op Facebook gedeel.

LEES OOK: Michelle Kotze word dringend gesoek

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.