NEW ZEALAND. – Die video wat deur Metro UK gedeel is, wys hoe ’n haai ’n vis uit ’n jongman se hand gryp en die man vir ’n paar meter saamsleep.
Jahmon Wilson (18) het die noue ontkoming ervaar toe hy besig was om te spieshengel. Hy is deur ander visvangers oor die haai in kennis gestel. Wilson het die voorval op sy GoPro vasgevang.
KYK HIER NA DIE VIDEO:
LEES OOK: Kyk, waterval by Augrabies
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



