Alhoewel die hospitalisasie en sterftesyfer tydens die toetstydperk van die Sinovac Biotech-enstof in Brasilië afgeneem het, word die effektiwiteit van die entstof daar nou beraam op net oor die 50%.
Die entstof van Sinovac word ook in lande soos, Turkye, Singapore en Indonesië getoets.
Enstof in twee fases
Reuters berig die syfers in Brasilië is in teenstelling met Turkye s’n waar die entstof in twee fases gegee is en 91% effektief getoets het.
Die effektiwiteit van die Pfizer- en BioNTech-entstof is wel 95%.
LEES OOK: Covid-19-inentings, gesondheidswerkers moet registreer
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



