ROCKET-lugambulans na Postmasburg
Die pasiënt was in ‘n kritieke toestand na Mediclinic Gariep vervoer.

POSTMASBURG. - Die ROCKET-lugambulans is vanoggend vroeg na Postmasburg ontbied om 'n pasiënt (30) na Mediclinic Gariep te vervoer.
POSTMASBURG. – Die ROCKET-lugambulans is vanoggend vroeg na Postmasburg ontbied om ‘n pasiënt (30) na Mediclinic Gariep te vervoer.
Die pasiënt was kritiek.
Michael Dollenberg en Chris Steward, albei gevorderde lewensondersteuning-paramedikuste, het die pasiënt behandel. Vic Rottcher en Dirco Pienaar was die vlieëniers.
ROCKET (Rapid On Call Emergency Transport) is in Kimberley gebasseer en maak kwaliteit gesondheidsorg vinnig bekombaar.
Bel ROCKET by 087 288 55 55
LEES OOK: Seun (16) in motorfietsongeluk
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.