Seun (16) in motorfietsongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

Schweizer-Reneke. – ‘n Seun (16) is met die ROCKET-lugambulans vanaf hier na Kimberley gebring nadat hy in ‘n motorfietsongeluk betrokke was.

Michael Dollenberg en Chris Steward, albei gevorderde lewensondersteuning-paramedikuste, het die pasiënt behandel. Boeta Dippenaar was die vlieënier.

ROCKET (Rapid On Call Emergency Transport) is in Kimberley gebasseer en maak kwaliteit gesondheidsorg vinnig bekombaar.

Bel ROCKET by 087 288 55 55

LEES OOK: ROCKET-lugambulans na Postmasburg

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.