Ses effektiewe wenke om meer oë op jou Instagram-stories te kry

Deel hierdie storie / Share this story

Is jy op soek na maniere om jou Instagram-bemarkingstrategie te verbeter? Wil jy meer mense by jou Instagram stories laat betrokke raak?

Die span van Branex deel hulle wenke vir sukses in hierdie infografie.

Hier is ‘n kort opsomming:

1. Fokus op jou inleiding

2. Hou by die beproefde formate

3. Gebruik ligginggebaseerde geotags en hashtags

4. Skep inhoud van hoë gehalte

5. Gaan live

6. Hê interaksie met ander