Is jy oukei? Kleuters raak viraal met skattige drukkie

Deel hierdie storie / Share this story

Want soms het jy net ‘n drukkie nodig.

Die oulikste video van twee kleuters wat omhels was op TikTok gedeel en het twee miljoen hartjies gekry.

Dit wys hoe twee kleuters voor mekaar staan en een van hulle vra vir die ander: “Gaan dit goed?” Waarop hy antwoord met ‘n emosionele stem stem: “Ja.” Die eerste kind, waarskynlik onoortuig, gee hom ‘n stywe drukkie.

Die video slaan die spyker op die kop, veral in die jaar wat ons almal gehad het. Soms is al wat ons regtig nodig het net ‘n drukkie!

Kyk hier na die video.

Bron: Good Things Guy