Glo jy in spoke? Motorfiets beweeg en draai vanself

Foto: Skermgreep uit video
Glo jy wat jy in hierdie video sien? Dié video wat al in die verlede ook gedeel is, laat nog steeds verskeie Twitter-gebruikers wonder.
Is die video gedokter? Of was die motorfiets meganies foutief?
Die CCTV-beeldmateriaal wys hoe ’n geparkeerde motorfiets ewe skielik sonder enige persoon op vorentoe beweeg. Asof dit nie erg genoeg is nie, draai die motorfiets links tot dit omval.
LEES OOK VANDAG: ‘Nee dankie, ek stel nie belang nie’ sê meeste lesers na entstof in Suid-Afrika aankom
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.