#FiNDiTverkeerElbeth MaraisFebruary 4, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Daar het sopas ’n ongeluk tussen ’n motor en ’n minibus op die hoek van Angelstraat en die N8 plaasgevind. Wees versigtig indien jy in daardie rigitng ry. Owerhede is nog nie op die toneel nie. Previous Post Glo jy in spoke? Motorfiets beweeg en draai vanself Next Post Roudiens vir Herholdt O’Connell