Meisie verdrink amper in see, gered

Deel hierdie storie / Share this story

HEROLDSBAAI. – ’n Meisie (14) is bygebring en na die hospitaal gehaas nadat sy gister amper in die see verdrink het.

Die meisie het glo probleme ondervind toe sy in die see gaan swem het. Nadat sy bygedring is, is sy deur ER24-paramedici na ‘n hospitaal geneem.

Verdere inligting oor die voorval is onbekend.