Aftreeoord-moord, man gee homself oor aan polisie

FiND iT het vroeër berig Rossouw se hande was gebind en daar was ‘n mus in haar mond gedruk.

Aftreeoord-moord, man gee homsef oor

Foto: CANVA

MPUMALANGA. – Die verdagte in die moord op Johanna Rossouw (86) het homself gister aan die polisie oorgee. Die oorledene is met 31 steekwonde in haar kamer in Eden Park-aftreeoord, Witbank, gevind.

Die man is deur die polisie in hegtenis geneem. Geen verdere inligting oor die verdagte is al bekendgemaak nie. FiND iT het vroeër berig Rossouw se hande was vasgebind en daar was ‘n mus in haar mond gedruk.

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: