Wen R1000-koopbewys met Vermeulens Build It se wenk van die week!

Deel hierdie storie / Share this story

Vermeulens Build It gee dié maand ‘n R1000-koopbewys vir ‘n gelukkige leser weg. Al wat jy moet doen, is die “Wenk van die week” lees en op die laaste dag van die maand FiND iT dophou om die vraag oor die wenk te beantwoord.

‘n Gelukkige wenner sal dan getrek word.

Vermeulens Build It het ‘n uitgebreide kliëntebasis in die Noord-Kaap, sowel as dele van die Vrystaat-provinsie.

Besoek Vermeulens Build It by 42-50 Georgestraat of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.

Kyk vir vorige wenke van Mei maand hier: