Vermeulens Build It se wenk van die week

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Vermeulens Build It gee elke week ‘n wenk aan ons lesers.

“Stel die geyser element op 55 ℃, dit verminder kragverbruik..” – Vermeulens Build It

Albei takke van die winkel is gedurende fase 4 oop.

Besoek Vermeulens by 42-50 Georgestraat of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.