KIMBERLEY. – Vermeulens Build It gee elke week ‘n wenk aan ons lesers.
“Ou verweerde meubels kan met chalk verf ‘n nuwe voorkoms kry om ‘n interessante, dekoratiewe fokus-element in ‘n vertrek te word.” – Vermeulens Build It
Albei takke van die winkel is gedurende fase 4 oop.
Besoek Vermeulens by 42-50 Georgestraat of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.



