Vermeulens Build It se wenk van die week

KIMBERLEY. – Vermeulens Build It gee elke week ‘n wenk aan ons lesers. “Ou verweerde meubels kan met chalk verf ‘n nuwe voorkoms kry om ‘n interessante, dekoratiewe fokus-element in ‘n vertrek te word.” – Vermeulens Build It Albei takke van die winkel is gedurende fase 4 oop. Besoek Vermeulens by 42-50 Georgestraat of bel 053 … Continue reading Vermeulens Build It se wenk van die week