BENONI – ’n Babadogter van 16 dae oud is, is by ’n mall in Benoni ontvoer.
Die polisie doen ’n beroep op die gemeenskap om baba te help vind nadat sy Saterdag deur ’n vroulike verdagte wat glo as Katlego bekend is, ontvoer.
Kapt. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, sê die moeder het vroeër die dag met die verdagte ontmoet wat haar indiensneming belowe het.
“Die verdagte het vir haar geld gegee om vir hulle kos te koop, toe die verdagte met die baba verdwyn het,” sê Makhubela
Bron: NEWS24



