KIMBERLEY – Naledi Mukanga is al vir vier dae vermis.
Naledi is ’n leering aan Hoërskool Tetlanyo in die Soul City-uitbreiding in Gaeshewe. Dit is onbekend waar sy laaste gesien is.
Enigiemand met inligting oor Naledi kan die volgende nommer skakel – 0617029368



