Vroue van vandag en die veertigs

Jolanie Botma het pas 40 geword, maar dié mylpaal skrik haar nie af nie. Op 40, weet sy wie sy is, en wat sy uit die lewe wil hê.

Vir baie vroue is 40 amper “taboe”. Skielik is daar meer plooie en jou lyf lyk nie meer soos twintig jaar gelede nie… Tog skrik dié groot 40 Jolanie nie af nie. “Om 40 te word was in die begin vir my ’n vreemde gedagte. Ek voel nog glad nie so oud nie!”

Hoe voel jy oor veertig wees? Lees hiér hoe Jolanie hierdie fantastiese ouderdom aanpak as suksesvolle besigheids vrou.

Klik op hierdie skakel en lees die tydskrif op jou slimfoon.

https://issuu.com/vrouwees/docs/vrouwees_februarie_2020__3_/8

1 thought on “Vroue van vandag en die veertigs

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: