Massiewe lekkasie laat water in buurt stroomMichael HawthorneFebruary 13, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story BEACONSFIELD – Water stroom hewig by ’n lekkasie in Bruntonstraat in Beaconsfield, Kimberley. Ockert Fourie, DA-raadslid van wyk 25, sê die drukking is geweldig swak in die gebied wat geaffekteer word. Previous Post Vroue van vandag en die veertigs Next Post Meer as 900 sterwende diere op kleinhoewe gevind